Archives

Category Archive for: ‘Produksie Veiling 2014’

Gelykwater-Bonsmara-Bull-GEL11-27

GEL11-27

Hierdie bul het n baie goeie skrotum omvang wat uit n uitstekende moederlyn kom en het hom ook self in …

Read More
GEL11 53 1

GEL11-53

GEL11-53 is ‘n seun van LES07-20, ‘n bul wat vir ons uitstekend geteel het. Soos julle kan sien, het hierdie …

Read More
GEL11 54 2

GEL11-54

Hierdie seun an LES07-20 het besondere balans en bespiering, verdere goeie punte is: goeie manlikheid, sterk oogspiere asook ‘n goeie …

Read More
GEL11 63 51

GEL11-63

Hierdie stoet gehalte bul is weereens ‘n seun van LES07-20 met sterk rug bespiering, skof ontwikkeling, agterkwart en goeie haarkleed.

Read More
GEL11 65 11

GEL11-65

‘n Bul wat u moet hê! Als is in plek met hierdie bul.Sterk kop en bek, hy is reg deur …

Read More
GEL11 66 1

GEL11-66

Met die eerste oogopslag sien mens die besondere haarkleed en bespiering op hierdie LES07-20 seun. Hy het ook ‘n besondere …

Read More
GEL11 70 51

GEL11-70

Opvallend van hierdie bul is sy sterk kop en los vel. Goeie bespiering regdeur asook goeie lengte en toplyn.

Read More
GEL11 71 61

GEL11-71

Hierdie is ‘n baie wakker bul, altyd bewus van wat om hom aangaan. Weereens ‘n seun van LES07-20 met besondere …

Read More
GEL11 74 1

GEL11-74

Hierdie is ‘n baie goeie seun van SYF07-36 wat ons elf in die kudde gebruik het. Sy ma het ‘n …

Read More
GEL11 75 11

GEL11-75

GEL11-75 is ‘n bul met ‘n goeie toplyn, goeie diepte asook goeie teelwaardes. Ons het hierdie bul op ons kommersiële …

Read More
Page 1 of 41234»