Foto Dag Vir Produksie Veiling

GEBRUIK DIE VOORSPRONG | USE THE ADVANTAGE

Bonsmara-Bull-GEL11-09

Foto Dag Vir Produksie Veiling

Elke jaar, voor die veiling word die arme bulle uit hul gemaksone van die wye veld geneem en saam met mense in ‘n spasie ingeboender. Dan is daar ‘n mal mens met ‘n kamera wat hulle agtervolg en aanjaag en agtervolg en aanjaag!

Ek moet sê, my ondervinding met perde help elke keer met hierdie tipe oefening, want soos perde het beeste ook vlug sones en as jy weet hoe om ‘n perd effektief te “lunge” dan is dit nogal makliker om ‘n bees ook te manupileer… Of is dit dalk omdat ons met Bonsmaras werk?

Hierdie artiekel verduidelik ook bietjie meer: http://m24lbarg01.naspers.com/argief/berigte/landbouweekblad/2013/11/22/LB/24/01.html