Produksie Veiling 2013

9 Julie 2013 | Middelburg MP | 9 July 2013

EN AF facebookemailemail

Produksie Veiling 2013 Inligting

Ons jaarlikse produksieveiling vind plaas by ons unieke, privaat veilingslokaal, 40km buite Middelburg, aangrensend aan die Stoffberg pad. Dit vind plaas in Julie.

Datum

9 Julie 2013

Waar

Gelykwater Bonsmara

Tyd

10:00 am

Rigting

Plaas Uitkyk

Kry Die Aanwysings

Lot1: GEL11-34

Goeie gebalanseerde bul wat baie korrek is. Die bul het goeie lengte, bespiering en n goeie skrotum omvang.

Lot 2: GEL 10-52

Hierdie bul het n lae geboortegewig met n besonderse libido.

Lot 3: GEL11-38

Hierdie KI geteelde bul het n lae geboortemassa met n hoë speen indeks.

Lot 4: GEL06-132

Hierdie kuddevaar is ‘n geregistreerde KI bul. Gemiddelde geboortegwig van 32kg oor al sy kalwers. Hierdie bul het besonderse lengte, diepte, kapasiteit en baie goeie erfdwang.

Lot 5: GEL10-66

Hierdie bul het n sterk agterkwart met goeie balans en n lae geboorte gewig.

Page 1 of 512345»