Produksie Veiling 2013

9 Julie 2013 | Middelburg MP | 9 July 2013

EN AF facebookemailemail

Produksie Veiling 2013 Inligting

Ons jaarlikse produksieveiling vind plaas by ons unieke, privaat veilingslokaal, 40km buite Middelburg, aangrensend aan die Stoffberg pad. Dit vind plaas in Julie.

Datum

9 Julie 2013

Waar

Gelykwater Bonsmara

Tyd

10:00 am

Rigting

Plaas Uitkyk

Kry Die Aanwysings

Lot 6: GEL10-41

Hierdie vroeg ryp, medium raam stoetbul het n baie lae geboortemassa, kapasiteit en goeie bespiering met goeie vel en haar.

Lot 7: GEL10-95

‘n Bul met goeie kapasiteit & rugbespiering.

Lot 8: GEL10-54

Hierdie is n bul met goeie lengte & bespiering, asook n mooi agterkwart.

Lot 9: GEL10-40

Hierdie seun van GEL06-132 het n lae geboorte gewig & goeie haar kleed.

Lot10: GEL11-21

Hierdie seun van AG02-251 het baie goeie indekse dwarsdeur en sal swaar speenkalwers teel.

Page 2 of 5«12345»