Produksie Veiling 2013

9 Julie 2013 | Middelburg MP | 9 July 2013

EN AF facebookemailemail

Produksie Veiling 2013 Inligting

Ons jaarlikse produksieveiling vind plaas by ons unieke, privaat veilingslokaal, 40km buite Middelburg, aangrensend aan die Stoffberg pad. Dit vind plaas in Julie.

Datum

9 Julie 2013

Waar

Gelykwater Bonsmara

Tyd

10:00 am

Rigting

Plaas Uitkyk

Kry Die Aanwysings

Lot11 : GEL11-06

Hierdie is n goeie bul vir kruisteling met n groot skrotum omvang.

Lot12: JL10-134

Hierdie is n kleinseun van AG98-338. Mediumraam bul met n mooi toplyn.

Lot 13: GEL 10-128

Hierdie bul het n goeie skrotum omvang en speen met n gewig van 247kg.

Lot 14: GEL11-44

Hierdie is n bul met baie kapasiteit wat swaar speenkalwers sal teel.

Lot 15: GEL10-176

Moeder het n TKP van 380 dae oor 5 kalwers met n reproduksie indeks van 110.

Page 3 of 5«12345»