Produksie Veiling 2013

9 Julie 2013 | Middelburg MP | 9 July 2013

EN AF facebookemailemail

Produksie Veiling 2013 Inligting

Ons jaarlikse produksieveiling vind plaas by ons unieke, privaat veilingslokaal, 40km buite Middelburg, aangrensend aan die Stoffberg pad. Dit vind plaas in Julie.

Datum

9 Julie 2013

Waar

Gelykwater Bonsmara

Tyd

10:00 am

Rigting

Plaas Uitkyk

Kry Die Aanwysings

Lot 16: GEL10-130

Hierdie bul het ‘n besonderse rug met mooi oogspiere. Hy het goeie lengte met n sterk, manlike kop. Sy ma is ook n embrio skenker.

Lot 17: GEL10-73

Lae geboortegewig van 28kg en goeie lengte.

Lot 18: GEL11-46

Hierdie seun van GEL06-132 het besonderse lengte. Sy moeder het n TKP van 370 dae oor 7 kalwers en n reproduksie indeks van 115.

Lot 19: GEL11-28

Hierdie seun van AG02-251 het baie goeie pigmentasie en met n speen indeks van 119 sal hy swaar speenkalwers teel.

Lot 20: GEL11-32

Hierdie is n embrio produk vanaf AG02-251. Met n geboortegewig van 29kg kan hy met gemak op verse gebruik word. Hy het ook n goeie haarkleed.

Page 4 of 5«12345»