Produksie Veiling 2013

9 Julie 2013 | Middelburg MP | 9 July 2013

EN AF facebookemailemail

Produksie Veiling 2013 Inligting

Ons jaarlikse produksieveiling vind plaas by ons unieke, privaat veilingslokaal, 40km buite Middelburg, aangrensend aan die Stoffberg pad. Dit vind plaas in Julie.

Datum

9 Julie 2013

Waar

Gelykwater Bonsmara

Tyd

10:00 am

Rigting

Plaas Uitkyk

Kry Die Aanwysings

Lot 21: GEL10-71

Goeie kommersiele bul met goeie bespiering.

Lot 22: GEL10-78

Mediumraam bul, geskik vir verse.

Lot 23: GEL10-177

Goeie medium raam bul met sterk oogbanke. Sy ma het n TKP van 364 oor 7 kalwers en n reproduksie indeks van 116.

Lot 24: GEL10-67

Hierdie manlike bul het baie goeie pigmentasie. Hy is n klein na medium raam klip harde bul.

Lot 25: GEL10-154

‘n Bul geskik om op verse te gebruik met n goeie toplyn.

Page 5 of 5«12345