Produksie Veiling 2014

8 Julie 2014 | Middelburg MP | 8 July 2014

EN AF facebookemailemail

Produksie Veiling 2014 Inligting

Ons jaarlikse produksieveiling vind plaas by ons unieke, privaat veilingslokaal, 40km buite Middelburg, aangrensend aan die Stoffberg pad. Dit vind plaas in Julie.

TEL AF NA PRODUKSIE VEILING
0
DAE
0
URE
0
MINUTE
0
SEKONDES

Datum

8 Julie 2014

Waar

Gelykwater Bonsmara

Tyd

11:00 am

Rigting

Plaas Uitkyk

Kry Die Aanwysings

Aflaai Brosjure

GEL11-27

Hierdie bul het n baie goeie skrotum omvang wat uit n uitstekende moederlyn kom en het hom ook self in die kudde gebruik.

GEL11-53

GEL11-53 is ‘n seun van LES07-20, ‘n bul wat vir ons uitstekend geteel het. Soos julle kan sien, het hierdie bul ‘n baie sterk agterkwart en die lang stert dui op Aanpasbaarheid. Die bul het ook n besonderse haarkleed en kloue.

GEL11-54

Hierdie seun an LES07-20 het besondere balans en bespiering, verdere goeie punte is: goeie manlikheid, sterk oogspiere asook ‘n goeie haarkleed. Hy is sterk agter die blad met ‘n goeie skrotum omvang.

GEL11-63

Hierdie stoet gehalte bul is weereens ‘n seun van LES07-20 met sterk rug bespiering, skof ontwikkeling, agterkwart en goeie haarkleed.

GEL11-65

‘n Bul wat u moet hê! Als is in plek met hierdie bul.Sterk kop en bek, hy is reg deur breed, met goeie diepte, mooi skrotum en uitstekende bespiering. ‘n Bul wat erfdwang waarborg.

Page 1 of 712345»...Last »