Produksie Veiling 2014

8 Julie 2014 | Middelburg MP | 8 July 2014

EN AF facebookemailemail

Produksie Veiling 2014 Inligting

Ons jaarlikse produksieveiling vind plaas by ons unieke, privaat veilingslokaal, 40km buite Middelburg, aangrensend aan die Stoffberg pad. Dit vind plaas in Julie.

TEL AF NA PRODUKSIE VEILING
0
DAE
0
URE
0
MINUTE
0
SEKONDES

Datum

8 Julie 2014

Waar

Gelykwater Bonsmara

Tyd

11:00 am

Rigting

Plaas Uitkyk

Kry Die Aanwysings

Aflaai Brosjure

GEL11-76

Hierdie donker bul het die regte bespiering op die regte plekke. Die bespiering agter die blad is besonders goed en hy het ‘n goeie toplyn. Die bul het goeie teelwaardes en skrotum omtrek.

GEL11-77

Hierdie is ‘n baie vlesige bul met goeie manlike eienskappe, los vel en libido. Kyk na sy groot skrotum wat netjies en goed aangeheg is.

GEL11-85

Nog ‘n goeie seun van LES 07-20 met goeie vel en haar, goeie agterkwart en ‘n mooi donker toplyn.

GEL11-88

LES07-20.Besondere bespiering.Blink gladde haarkleed, goeie lengte, diepte en toplyn.Hierdie bul het goeie balans, oplettend en uitstekende libido.Een van die mooiste bulle op die veiling.

GEL11-89

Hierdie is ‘n seun van die bekende ADV01-11.Hierdie bul het goeie manlikheid , lengte en dra baie vleis.Goeie skrotum omvang en goeie bespiering.

Page 3 of 7«12345»...Last »