Produksie Veiling 2014

8 Julie 2014 | Middelburg MP | 8 July 2014

EN AF facebookemailemail

Produksie Veiling 2014 Inligting

Ons jaarlikse produksieveiling vind plaas by ons unieke, privaat veilingslokaal, 40km buite Middelburg, aangrensend aan die Stoffberg pad. Dit vind plaas in Julie.

TEL AF NA PRODUKSIE VEILING
0
DAE
0
URE
0
MINUTE
0
SEKONDES

Datum

8 Julie 2014

Waar

Gelykwater Bonsmara

Tyd

11:00 am

Rigting

Plaas Uitkyk

Kry Die Aanwysings

Aflaai Brosjure

GEL11-101

Hierdie bul is ‘n besondere seun van ADV01-11.Ons het hierdie bul in ons kudde gebruik om verse oop te maak’n Bul met goeie breedte agterkwart & skrotum omtrek.Hierdie kan ook ‘n moontlike goeie stoetbul wees.

GEL11-104

Hierdie bul se lengte is opvallend .Hy dra baie vleis en vertoon goeie manlikheid.

GEL11-105

GEL11-105 is ‘n bul met ‘n gladde haarkleed, goeie lengte en ‘n uitstekende toplyn. Ons het hom gebruik om verse mee oop te maak in ons kommersiële kudde.

GEL11-114

Hierdie seun van ADV01-11 het goeie bespiering, ‘n kort, dik bul met n besondere skoon skrotum. Sy ma is ‘n top koei in ons kudde. DDR05-46 het ‘n TKP van 359 oor 6 kalwers. Ons het hom gebruik om verse mee oop te maak.

GEL11-123

Hierdie is ‘n bul wat ons kommersiële verse oopgemaak het.Die besondere bul het goeie libido met ‘n sterk bespieringslyn . Vertoon ‘n gladde vel met ‘n goeie skrotum omtrek.

Page 4 of 7« First...«23456»...Last »