Produksie Veiling 2014

8 Julie 2014 | Middelburg MP | 8 July 2014

EN AF facebookemailemail

Produksie Veiling 2014 Inligting

Ons jaarlikse produksieveiling vind plaas by ons unieke, privaat veilingslokaal, 40km buite Middelburg, aangrensend aan die Stoffberg pad. Dit vind plaas in Julie.

TEL AF NA PRODUKSIE VEILING
0
DAE
0
URE
0
MINUTE
0
SEKONDES

Datum

8 Julie 2014

Waar

Gelykwater Bonsmara

Tyd

11:00 am

Rigting

Plaas Uitkyk

Kry Die Aanwysings

Aflaai Brosjure

GEL11-139

GEL11-139 is ‘n harde bul, kort en dik soos ons van ons Gelykwater diere hou. Hy het goeie bespiering en uitstekende balans. Die sterk kop en bek dra by tot sy manlikheid.

GEL11-140

Harde bul met ‘n besondere agterkwart bespiering.Die bul het ‘n goeie toplyn en vertoon sterk manlikheid.Vertoon ‘n besondere donker haarkleed.

GEL11-151

GEL11-168

Ons het hierdie bul gebruik om kommersiële verse oop te maak. Dit is ‘n veilige versbul.Die bul vertoon ook met ‘n sterk manlike kop, goeie toplyn en los vel.

GEL11-171

Die bul het ‘n goeie toplyn en toon sterk manlikheid met goeie bespiering.Hy het ook ‘n los nekvel .Die bul het uitstekende teelwaardes.

Page 5 of 7« First...«34567»