Produksie Veiling 2014

8 Julie 2014 | Middelburg MP | 8 July 2014

EN AF facebookemailemail

Produksie Veiling 2014 Inligting

Ons jaarlikse produksieveiling vind plaas by ons unieke, privaat veilingslokaal, 40km buite Middelburg, aangrensend aan die Stoffberg pad. Dit vind plaas in Julie.

TEL AF NA PRODUKSIE VEILING
0
DAE
0
URE
0
MINUTE
0
SEKONDES

Datum

8 Julie 2014

Waar

Gelykwater Bonsmara

Tyd

11:00 am

Rigting

Plaas Uitkyk

Kry Die Aanwysings

Aflaai Brosjure

HDT11-206

Hierdie embrio bul se teelwaardes beindruk nie net nie, maar ook sy algehele bouvorm. Die bul is kort en dik. Ons het hierdie bul self in die kudde gebruik

HDT11-209

Nog ‘n totale pakket. Goeie teelwaardes, lengte, breedte, kapasiteit. Die bul sal verseker ‘n inpak maak op u kudde.

GEL11-09

Hierdie is n embrio produk wat uitstekend uitgedraai het. Hierdie bul is n besonderse manlike bul met goeie lengte, diepte, vel en haar. Die bul se goeie balans word verder gekomplimenteer met goeie teelwaardes vir groei en melk. Ons het GEL11-09 self terug in die kudde gebruik.

GEL11-19

GEL11-19 het besonderse lengte en baie goeie bespiering met ‘n prominente skilpadspier en skofontwikkeling. Die bul het besonderse hoewe waarop hy baie mooi trap.

Page 7 of 7« First...«34567